Pukki-verblyf VERHURINGS
Skakel ons: (018) 285 2340

Welkom

Pukki-verblyf is 'n verhuringsagentskap op kampus, daargestel om jou verblyfsoektog te vergemaklik. Kies asseblief uit die onderstaande kriteria vir jou soektog na beskikbare verblyf in Potchefstroom.

Tipe verblyf

 

Teiken-intrekdatum

Ander kriteria

Welkom by Pukki-verblyf

Nadat jy reeds die belangrike besluit gemaak het oor waar jy wil swot, wil die NWU-PUK die proses vergemaklik om goeie betroubare verblyf te kry. Pukki-verblyf is 'n verhuuringsagentskap op kampus, daargestel om jou verblyfsoektog te vergemaklik.

Hoe werk dit?

Kies uit die kriteria op hierdie bladsy om jou gewenste verblyf te vind. Indien jy aandui dat jy belangstel in 'n eenheid sal 'n agent jou skakel nadat jy geregistreer het. Jy kan ook ons kantoor skakel by 018 285 2340.

Het jy 'n verwysingsnommer?

Vul die verwysingsnommer hier in om sonder 'n soektog na die eiendom te gaan.

Verw #

Maak oop »

Ontwikkelaars en eienaars

Indien jy 'n huurder soek, wil hĂȘ ons moet jou eiendom bestuur of wil adverteer op Pukki-verblyf, vul asseblief hierdie vorm in.

Vul hier in...

Gewilde verblyf